Shopping Cart

Your shopping cart is empty
Visit the shop

Now available in ePub and mobi format! Please make sure you choose the right category below. When finished adding products to your cart, please proceed to the CHECKOUT link.
  • ePub format ePub format

    ePubs kan be read on any reader, except Kindle

  • Mobi format Mobi format

    eBooks in mobi format for your Kindle or Kindle app.

Annelise – Maanvrug

Maanvrug – Annelise

Erotiek in Afrikaans. Maanvrug was eerste wat hierdie grens oorgesteek het.

Additional DescriptionMore Details

Maanvrug is ‘n sensuele en soms liriese boek wat die deur oopmaak na die donker binnekamer van Selene se seksuele fantasieë en liggaamlike avonture. Is sy immoreel of net eerliker as die res? Droom sy alleen of lê almal van ons een of ander tyd en rondrol in die greep van begeertes wat ons nooit met iemand sal deel nie? Selené se lewe word onherroeplik verander wanneer sy ‘n ou silwer boek van ‘n geheimsinnige vroutjie ontvang. Met die oopslaan van die boek begin sy ‘n pad loop wat haar met nuwe oë na haar lewe, verhoudings en die wêreld om haar laat kyk. Haar nuwe insigte vat haar en haar liggaam op ‘n reis buite die sosiaal aanvaarde norme waaraan sy haar voorheen onderwerp het.

Old Price: ZAR125.00

Price: ZAR99.00

You save: ZAR26.00

Loading Updating cart…
Sale

Annelise – Pomegranate Moon

Pomegranate Moon – Annelise

Pomegranate Moon is a sensual and sometimes lyrical book that opens the door to the dark closet of Selene’s sexual fantasies and physical adventures. Is she immoral or just more honest than the rest?

Additional DescriptionMore Details

Pomegranate Moon is a sensual and sometimes lyrical book that opens the door to the dark closet of Selene’s sexual fantasies and physical adventures. Is she immoral or just more honest than the rest? Eroticism does not always have to do with love. Sometimes it is meaningless, immoral, insane and absurd… Eroticism does not necessarily have to be soft, pink and romantic. – (Réney Warrington) “The sea splashes over my sun-kissed legs. It washes over me and into me. Neptune plays with me. His soothing, salty semen seeps through me. I can feel the residue of his saltpetre embrace on my body when the sea recedes. I am warmed by the sun. I am melted by the sun. Summer slyly slips into my body. I may combust. I am seasons, satin, softness. Two lovers court me. Sea God, Sun God. Sea God’s next cool caress makes me shiver. I am aware of your eyes upon me – at that place where the sea fondles me. Your eyes caress me, too. I feel your desire vibrating in the firmness of the sand under my body. I feel your fingers in the next wave, seeking caress – between my legs … It is a large wave. It swirls around me, over me, and with audacity it touches my breasts, my neck. When you and the wave recede, my entire body tingles. I know you are watching, I know you desire. Come, my love, synchronise sun and sea. Catch them with your body. Stir them and let them smelt together in the Goddess. Let their duelling die within you. Come!”

Old Price: ZAR199.00

Price: ZAR159.00

You save: ZAR40.00

Loading Updating cart…
Sale

Annelise – Slavin

Slavin – Annelise

Slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder.

Additional DescriptionMore Details

Tanika is ‘n enkelouer, feminis, skrywer en . . . Rudolf se seksuele slavin. Haar navorsing oor die donker kant van seks en seksualiteit lei haar al dieper in die wellustige BDSM wêreld van sensasie en oorgawe in. Slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder.

Old Price: ZAR125.00

Price: ZAR99.00

You save: ZAR26.00

Loading Updating cart…
Sale

Annelise – Weerloos

Weerloos – Annelise

Weerloos speel met genres, mites en idees om ‘n eiesoortige roman oor ‘n nuwe wêreld en ‘n verlore droom te skep

Additional DescriptionMore Details

Dakini, Priesteres van Inanna, Godin van Liefde en Seksualiteit, is dood. Of is sy? Dakini se sensuele reis deur die Vroeëtyd en daarna neem die leser op ‘n erotiese, intellektuele, romantiese en geestelike ontdekkingstog deur tyd – wat ook nie noodwendig bestaan nie. Annelise, skrywer van die kontroversiële roman, Maanvrug, speel in Weerloos met genres, mites en idees om ‘n eiesoortige roman oor ‘n nuwe wêreld en ‘n verlore droom te skep.

Old Price: ZAR125.00

Price: ZAR99.00

You save: ZAR26.00

Loading Updating cart…
Sale

Dries Brunt – Eilandia

Eilandia – Dries Brunt

Die rypheid van ‘n ou man wat filosofeer oor die herinneringe van ‘n kind, tussen die wingerde van Eilandia.

Additional DescriptionMore Details

Dries Brunt het teruggeloop op sy kinderspore tussen die wingerde van Eilandia; hy het gaan soek na sy jeugjare en afgekom op vrolike kinderspel en harde realiteit. Hy besin oor die gevoelslewe van die mens wat strek van innerlike lewenskrag, humor en vitaliteit tot neerslagtigheid en sombere vertwyfeling. Só besin hy oor die lewe, terwyl die klein seuntjie van weleer weer parstyd beleef en Ousus se streke onthou. Die rypheid van ‘n ou man wat filosofeer oor die herinneringe van ‘n kind.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Dries Brunt – Ekspedisie onvervuld

Ekspedisie onvervuld – Dries Brunt

Dagboek van ‘n eensame: ‘n Suidpool avontuur

Additional DescriptionMore Details

Wanneer Proffie, lid van ‘n Antarktika navorsingspan, in tierende stormwind oor die ysveld kruip, oorweldig die wete hom dat sy vriende moontlik vir ewig vasgevries lê, na die ontploffing by die basis. En dat hy en die huskies dalk die enigste oorlewendes is. Die boek vertel die verhaal van die wedervaringe van ‘n man wat ‘n oorlewingstryd voer, nadat al sy spanmaats omgekom het en hy alleen in ‘n verlate basis agterbly. Die skoonheid van die kontinent en sy onverbiddelikheid word beskryf deur Dries Brunt, wat self ‘n jaar op die Suidpool ysvlaktes van Queen Maud Land deurgebring het. Hierdie avontuur neem jou tot aan die verste grense van eensaamheid: Dit lê die krag van die menslike gees bloot, maar ook die broosheid, en selfs verwildering.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Dries Brunt – Skandekliniek

Skandekliniek – Dries Brunt

Soms is die waarheid vreemder as fiksie … Hierdie is die skokkende, ware verhaal van dr Gerhardus Buchner – vrugafdrywer. Talle bekendes het hom besoek.

Additional DescriptionMore Details

Soms is die waarheid vreemder as fiksie. Hierdie is die skokkende, ware verhaal van Gerhard Buchner – vrugafdrywer. In die jare veertig/vyftig van die vorige eeu was dokter Gerhard Buchner een van die mees bekende en omstrede persoonlikhede in Suid-Afrika. Tydens die oorlogsjare het hy ‘n aborsiekliniek in Johannesburg bedryf wat oogluikend deur die owerheid toegelaat is. Die samelewing het in dié tyd onder geweldige druk verkeer. Mans is ‘op Noorde toe’ en vroue is by die oorlogindustrie ingeskakel of het militêre diens verrig. Ongewenste swangerskappe was maar een van die gevolge van hierdie sosiale wanorde. Dokter Buchner het uitgehelp en vanweë sy betrokkenheid by hoëvlak gevalle kon hy na die oorlog ongesteurd voortgaan met sy aborsiewerk. Hy het beskerming van die hoogste politieke gesag geniet totdat die Smuts-regering in 1948 tot ‘n val kom en plek maak vir Malan en die Nasionale Party. Die nuwe ‘skoon’ regering het begin planne maak om Buchner vas te trek. Na een van die land se mees opspraakwekkende hofsake, in die stadium die langste ooit, is Buchner in 1949 skuldig bevind en het hy tronkstraf uitgedien.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR39.00

You save: ZAR40.99

Loading Updating cart…
Sale

Nadia de Kock – Viersprong

Viersprong – Nadia de Kock (Samesteller)

Skrywers Anel Heydenrych, Annemari Coetser, Nadia de Kock en Trisa Hugo sorg vir ‘n genotvolle leeservaring.

Nou ook beskikbaar in mobi vir jou Kindle.

Additional DescriptionMore Details

Afrikaanse Kortverhale deur vier vrygeestige vroue. Verhaaltemas in die bundel wissel van rare vriendskappe, weerlose mense, die reislus, die baie vorms van liefde, keuses wat gemaak word en vrede wat gevind word. Skrywers Anel Heydenrych, Annemari Coetser, Nadia de Kock en Trisa Hugo sorg vir ‘n genotvolle leeservaring.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Tinus Viviers – Bloedspoor

Bloedspoor – Tinus Viviers

Additional DescriptionMore Details

Privaatspeurder Willem Lotriet, is terug en dit is duidelik dat sy besigheid as private ondersoeker gegroei het. Hy het nou verskeie mense wat vir hom werk. Sy persoonlike lewe is egter effens gekompliseerd. Hy is betrokke in ʼn verhouding met dokter Anja Vermaak. Alhoewel hulle nie meer saamwoon nie, en saam besluit het dat trou nie vir hulle is nie, kan hulle nie sonder liggaamlike kontak klaarkom nie. Toe daar binne die bestek van 24 uur drie voorvalle plaasvind wat duidelik op Willem as persoon gemik is, vermoed hy dat een of ander skelm met wie hy in die verlede paaie gekruis het, daaragter sit. Hy kry boonop ʼn opdrag van ʼn korporatiewe instansie wat hom genoodsaak om na Katar toe te reis en moet noodgedwonge die opsporing van die skuldige aan sy personeel toevertrou. Sy swakheid, ʼn voorliefde om by mooi vroue betrokke te raak, word gou duidelik toe hy, op pad Katar toe, Ilse ontmoet en begin wonder of hy nie sy poging tot versoening met Anja moet laat vaar nie. In Katar fokus hy weer op sy opdrag en vind uit dat, Claude van Damme, die persoon, wie se agtergrond hy moet ondersoek, se lewe moontlik in gevaar is. Hy ontmoet ook vir Susan Naudé, ʼn joernalis wat ondersoek instel na transaksies van Andreas Nel en sy span, ingevolge waarvan wapens aan die rebelle in Egipte en Libië verskaf is Toe Willem boonop uitvind dat Claude van Damme deel van Andreas Nel se groep mense is, en dat vier uit ses vermoor of onder verdagte omstandighede oorlede is, besluit hy om ook by haar ondersoek betrokke te raak. Toe hy daarby ook op persoonlike vlak by Susan betrokke raak, en besef dat ook haar lewe in gevaar is, kompliseer dit sy lewe nog verder.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Tinus Viviers – Dekmantel

Dekmantel – Tinus Viviers

Additional DescriptionMore Details

Dekmantel is ‘n finansiële misdaadroman – eerder ‘n howdunnit as ‘n whodunnit – met gierige karakters wat nie skroom om mekaar te verneuk of te vermoor nie. Privaatspeurder Willem Lotriet maak grootliks sy bestaan uit die agtervolging van ontroue eggenote waarmee hy skaars sy Tazz se paaiement kan betaal. Wanneer hy deur John Lombard genader word om vir Sanet de Villiers op te spoor, glo hy sy geluk het gedraai. Willem besef algaande dat hierdie saak veel meer as ‘n blote opsporing is. Daar is geld ter sprake. Groot geld. Genoeg om iemand tot moord te dryf …

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Tinus Viviers – Dryfveer

Dryfveer – Tinus Viviers

 

Additional DescriptionMore Details

Wat is dit wat mense oor die afgrond dryf en oor daardie fyn lyn tussen reg en verkeerd? Wat maak dat jy geldverduistering en moord sal oorweeg om wraak te neem? Volg kaptein Marcus Dube, Karl-Jan Schoeman en Eileen Wessels terwyl hulle verskeie dryfvere moet ontrafel, deur vernuftige speurwerk. Spanning, romanse, aksie en ‘n ontnugterende ontknoping wag op die leser in Tinus Viviers se nuutste skryfavontuur: Dryfveer.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Tinus Viviers – Reisagent

Reisagent – Tinus Viviers

Additional DescriptionMore Details

Op die ouderdom van 20 het Marguerite Espach, ʼn predikantsdogter, op ʼn slinkse wyse die goedkeuring van haar ouers verkry om op Patmos te gaan werk, waar sy by haar kêrel, Dimitri Pappadakis aangesluit het. Nou, sowat agt jaar later, is sy terug, bedryf ʼn reisagentskap en al wat sy van haar besoek aan Patmos oor het, is ʼn stuk versteende hout, haar herinneringe aan Dimitri en ʼn afkeer in mans. Dan ontmoet sy vir Jacques, ʼn ryk en suksesvolle ingenieur en die vonke spat onmiddellik. Terwyl sy die moontlikheid van toere na Kenia ondersoek, ontmoet hulle weer.

Old Price: ZAR79.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR49.99

Loading Updating cart…
Sale

Trisa Hugo – Groener grassies vir Sarita

Groener grassies vir Sarita – Trisa Hugo 

Sarita is ontevrede met haar lewe en wil aan die groener grassies aan die anderkant van die draad gaan peusel. Gaan die grassies van haar nuwe lewe lekker sappig en mals wees, of hard en bitter? Hoe gaan haar vriende dit hanteer? As jy soms ontevrede is met jou lewe, of as jou trouring jou soms knel, kom deel in Sarita se soeke na avontuur.

Nou ook beskikbaar in mobi vir jou Kindle.

Additional DescriptionMore Details

Sarita is ontevrede met haar lewe en wil aan die groener grassies aan die anderkant van die draad gaan peusel. Gaan die grassies van haar nuwe lewe lekker sappig en mals wees, of hard en bitter? Hoe gaan haar vriende dit hanteer? As jy soms ontevrede is met jou lewe, of as jou trouring jou soms knel, kom deel in Sarita se soeke na avontuur.

Old Price: ZAR49.99

Price: ZAR5.00

You save: ZAR44.99

Loading Updating cart…
Sale

Trisa Hugo – My Kort vir jou Sop

My kort vir jou sop – Trisa Hugo (Samesteller)

Kortverhale deur van ons land se voorste skrywers, byeengebring deur Trisa Hugo.
Alle opbrengs gaan vir plaaslike liefdadigheid (Sopkombuis en Fynbosprojek wat etes vir bejaardes maak).

Nou ook beskikbaar in mobi vir jou Kindle.

Additional DescriptionMore Details

Kortverhale deur ‘n verskeidenheid bekende Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot debuutskrywers. Die verhale is so gebalanseerd soos die lewe self: humor en hartseer; pyn en patos; weerloosheid, vreugde en verbetenheid om sin te maak van die lewe.

Old Price: ZAR89.99

Price: ZAR30.00

You save: ZAR59.99

Loading Updating cart…
Sale
LoadingUpdating…