HomeBlog PostWie is ons en wat doen ons?

Boekemakranka kombineer ‘n passie vir boeke met tegnologie. e-Boeke vir Kindle word op Amazon verkoop. Vir ander e-Lesers soos die Kobo en Tablette, is daar ‘n paar epubs beskikbaar op ons Boekemakranka Products epubs, om direk van Boekemakranka aan te koop.

By Boekemakranka hou ons tred met tegnologie, vooruitgang en ontwikkeling.

Comments are closed.