Gebruik hierdie maklike skakel vir 'n volledige lys van al Boekemakranka se e-Boeke op Amazon

Gebruik hierdie skakel vir 'n volledige lys van Boekemakranka se e-Boeke op Kalahari

Boekemakranka se e-Boeke word teen 10% afslag beskikbaar gestel in ePub formaat by Mybooks.
Nuttig om te weet

Het jy geweet dat jy 'n 'Free Sample' van 10% van elke boek na jou Kindle kan stuur? Jy kan binne sekondes begin lees. Laai Kindle for PC en ander Kindle apps gratis af indien jy nie 'n Kindle het nie, om op jou iPad, iPhone, iPod Touch of Android te lees.

e-Boeke wat by Kalahari of www.mybooks.co.za in ePub formaat gekoop word, is nie versoenbaar met Kindle, Digibook, Verso, RK Book, of Pocketbook 306 nie.

By Leserskring, tel e-Boeke nou as klubverpligting!
Boekemakranka
     Uitgewer van e-Boeke     
Waar passie vir boeke en tegnologie ontmoet