Kliek op die advertensie om jou Kindle van Amazon.com te bestel. Daar is 2 verskillende tipes, die goedkoper een met Wi-fi, en die duurder een met 3G en Wi-Fi. Kies ook tussen 'n raakskerm of een met sleutelbord
Die voordeel van die 3g is dat jy direk van die Kindle af boeke van Amazon kan bestel, en binne sekondes is die boek op jou Kindle, of op jou rekenaar.